TESTIMONIALS

HomeTestimonials

The proof is in the testimonials from my happy clients!

Anna Gladys doen altyd daardie ekstra om te help en te sorg dat jou vel versorg word. Uitstekende diens! Baie dankie Anna Gladys!

Liezel

I can definitely recommend Anna-Gladys, her knowledge in skincare is beyond what I have seen and the Dermexcel products is of the best quality. Thank you Anna-Gladys for being vested in every client and their skincare journey!

Surene Palvie

Gladys is ‘n spesialis in velsorg en jy gaan ver soek om iemand met beter kennis en ondervinding te kry. Sy gaan uit haar pad en lewer ‘n persoonlike diens, altyd beskikbaar met ‘n passie vir wat sy doen. Ek was aan die begin skepties oor die produkte en almal se positiewe reviews maar wou dit ‘n kans gee en is nie vir ‘n oomblik spyt nie.

Marilé Fourie

Ek sal enige tyd vir Gladys van Advanced Skincare aanbevel. Dit is baie duidelik dat sy goeie kennis dra en spesialiseer in velsorg en net gebruik maak van goeie gehalte produkte. Sy luister na ‘n mens se behoeftes en verduidelik elke produk en proses baie mooi. Sy het altyd vooraad en die bestel en ontvang van produkte is sommer vinnig ook. ‘n Mens kan sien sy het ‘n passie vir wat sy doen en is meer as gewillig om te help.

Janine

Ongelooflike terapeut, deeglik van die begin af, Covid protokol, en Kliënte konsultasie, Velanalise, voorskrif van die regte keuse velprodukte!!! The works! Ek het my gesigsbehandeling ongelooflik baie geniet, die treatment bed was snoesig en warm, sagte ontspannende musiek, drukpunt terapie met die heerlikste reuke en olies, net weereens besef mens is daardie behandeling aan jouself verskuldig een keer ‘n maand❤️Baie dankie Anna Gladys vir ‘n SUPER ontspannende gesigsbehandeling‼️

Yda van der Merwe

Gladys is so warm and professional and her expertise is unmatched. She always has stock of every product and her service is incredible! If you want beautiful and confident skin, then I highly recommend Advanced Skincare.

Michelle

Jy was nog altyd so professioneel en het die beste raad gegee. Ek waardeer jou moeite en raad. Veral toe ek deur moeilike tyd gegaan het en my talgkliere op my vel begin vorm het jy so baie moeite gedoen om raad te gee. En na die tyd opgevolg oor hoe dit gaan. So bly dat dit nou beter is. Voel altyd welkom by jou en sien verskil op my vel.

Caroline

Ek het gister vir n vel analise en facial gegaan by Gladys Advance skin care. Well vir iemand wat vir n tyd uit die bedryf was sou ek dit glad nie sê nie. Wat n heerlike aangename kennisvolle ondervinding. Gladys was so profesioneel en haar behandeling is deeglik beplan en uitgevoer vir my vel se behoeftes. Sy het al die Covid protocal afgehandel my gemaklik gemaak, warm gemaak en baie mooi verduidelik wat, hoekom, en hoe sy haar behandeling gaan benader. En nie te praat van die facial massering nie. Wow dit was "old school" soos wat min terapeute nog vandag doen n deeglike een. Die Décolleté, agter my rug, en blad in tot die arms en drukpunte regoor my lyf. Ek het tot n voorskrif gekry na die tyd vir haar aanbeveelings. Well done Gladys dit was regtig fantasties.

Stephanie Winterbach

I always had flaky sensitive skin and with the help of Anna-Gladys and the correct products I now have glowing skin.

Linda van Zyl

My skin was inflamed and red, now I look like a million bucks.

Lorinda Scheepers

Beste produk wat ek nog gebruik het! Kry aanmekaar komplimente oor hoe goed my vel deesdae lyk! En die diens is absoluut puik!

Jana

I cannot thank Anna Gladys enough - regular treatments and the correct skincare products saved my life!

Susan Davies